+136
Selfsorg in Vaal Marina

Klipkraal Gasteplaas

  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Rietfontein Farm 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die gasteplaas is die ideale bestemming vir gaste wat van die stadsgeraas wil wegbreek. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Suikerbosrand.

Verblyf word in 3 selfsorgeenhede gebied. Die eenhede is sowat 1,5 km van mekaar af geleë.

Kiepersol is 'n klipkothuis onder Kiepersolbome tussen die koppies van die Suikerbosrand en is ideaal vir 'n klein gesin. Taaibos is net met 'n 4x4-voertuig of 'n bakkie bereikbaar. Blinkblaar is 'n afgeleë huis met pragtige uitsigte op die Suikerbosrandheuwels en -grasvelde.

Al 3 eenhede het vere-duvets, kaggels en braaigeriewe, maar geen elektrisiteit nie. Die eenhede maak van sonkrag en gas gebruik.

Die plaas het 17 verskillende wildspesies waaronder swartwildebeeste, springbokke, sebras, blesbokke, jakkalse, duikers, steenbokke en rooiribbokke. Ander doendinge op die plaas sluit wildkyk, voetslaan, voëlkyk, swem in die dam en fietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fanie W
Gesin met klein kinders
5.0
Sielerus op sy beste! 'n Fantastiese naweek weg! Baie dankie!
Okt 2025
Leigh W
Saam met vriende
5.0
An amazing place to be able to relax and unwind. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Duncan O
Saam met lewensmaat
4.8
Private and clean. So private. Like wow, private. Would absolutely recommend this place. Being here is something your soul needs. The p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Bob V
Saam met lewensmaat
4.4
Super rustig en gemaklik. Dit was n heerlike naweek. Pad het aandag nodig. Geen melding van die feit dat daar nie 220v punt is nie ( vroue like die ha...
Sien meer
Mei 2026
Rachel M
Saam met lewensmaat
3.2
Broken geezer, can't swim in the dam, a bit disappointing. The geezer didn't work properly, so showering was very difficult. I also wis...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rietfontein Farm 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Klipkraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Rietfontein Farm 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHFrP9GGtiOFmRieTuJqT7OnkXXajUuvQxfozaps8YSECumc0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Rietfontein Farm 461 IR Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.795945615475 28.229147707004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang