+20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Layla S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Safe, affordable, beautiful and family friendly. I'd recommend this house to anyone looking for an affordable, safe family getaway. The owners are amazing, the house is pristine, all amenities included were well maintained! Love, love, love!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mayesi Sarah M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

To die for. Ons het baie lekker gekuier en baie dankie, ons waardeer dit baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Crazy awesome. Breathtaking views, safe and secure area. Peaceful. Rejuvenating. We had an amazing and awesome time. It was truly a memorable experience. The landscape, the mountain view, was breathtaking. The area, very secure and safe, that's the way I wanted it for my family. Comfortable and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2026

Great weekend getaway. Awesome house. Has everything you need for a comfortable and relaxed stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justin A
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Mrt 2026

Teleurstellend. Ons het hierdie huis vir die naweek gehuur teen R8 400 omdat ons spesifiek die fasiliteite, veral die Jacuzzi, wou gebruik. Ongelukkig het die krag Saterdag aand omstreeks 21:00 afgegaan. Ons het dit dadelik aangemeld en iemand het kom kyk. Daar is vir ons gesê die battery is pap. Van daardie punt af het die Jacuzzi nie meer gewerk nie en ons het nie behoorlike lig gehad nie – ons moes bedlampies oral aansit om lig te hê. Toe ons dit by die eienaar uitwys, is daar gesê dit is “net die ligte”, maar dit was nie die geval nie aangesien die Jacuzzi ook buite werking was. Vir R8 400 vir ’n naweek voel dit ongelukkig nie soos goeie waarde vir geld nie, veral omdat ons juis die plek gekies het vir die fasiliteite wat ons toe nie kon gebruik nie. Selfs die persoon wat kom kyk het genoem dat hy sou verwag dat daar in so ’n situasie ’n gedeeltelike terugbetaling behoort te wees. Dit was teleurstellend dat die situasie probeer afgespeel is en dat daar geen poging was om dit reg te stel of enige vorm van kompensasie aan te bied nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gillian K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Definitely and 11 out of 10. I had a wonderful stay at this property! The room was spotless, beautifully decorated, and incredibly comfortable. The location was perfect. The host was friendly, responsive, and went out of their way to make sure everything was perfect. I especially appreciated the small touches like complimentary snacks and thoughtful amenities. I would absolutely stay here again and highly recommend it to anyone visiting the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wade M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing stay with stunning views, great amenities, and wonderful hosts! Our stay at the Betty’s Bay Holiday House was absolutely incredible! The house is fully equipped with everything we needed, making our stay comfortable and stress-free. The central hosting areas were perfect for spending quality time together, and the views were simply breathtaking. Waking up to the stunning scenery every morning was a highlight! A huge thank you to Johan for their wonderful hospitality—we can’t wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Pragtige verblyf met alle geriewe en baie netjies. Heerlik gekuier en ontspan met familie. Verblyf het alles en nog meer om die kuier gemaklik te maak en baie netjies. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

The pool and braai area was the main attraction. It was excellent. Would definitely come back again. For the hot summer days, I recommend fans in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maliska K
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Rustig en 'n goeie wegbreek. Baie lekker gesellig, die familie kon lekker saam in een huis bly en kuier. Baie netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

46 Disa Circle, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7604b1eca9b098da9e21f1b2eeb496bdf1c8f8cf8ccadc48d9aaeb2a4f4d21f7090ae2eaf6ad57bd00f2a39a4d8e062d612a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 46 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35472466196 18.889737143517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang