Pick your preferred language

English

Afrikaans

+31
Selfsorg in Paternoster

Klipmossel Studio

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klipmossel Studio is 'n ligte en lugtige ateljeewoonstel net 150 m vanaf Bekbaai-strand in Paternoster en dit is ideaal vir paartjies wat 'n wegbreek soek.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, induksie-kookplaat, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ronde etenstafel, 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die woonstel lei na 'n privaat binnehof met sitplek en spog met 'n onbelemmerde uitsig oor die groenstrook. Rugsteunkragtoevoer is in die geval van kragonderbrekings beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1956

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 22 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipmossel Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1d3e1f8774ad30571194833713e67a215033216d05d31bfe0f8dc66872bc40b5b3ab55c3affaa3d04ee547228a7abe6b723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 22 Kriedoring Street Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8123825 17.8830054
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang