+139
Selfsorg in Hillsboro

Klipperant Kothuise

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nastassja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Luuks, skoon en dis pragtige plek. Mooiste, skoonste, luukste verblyf. Als wat jy nodig het! Gashere is ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer. Julle is altyd welkom @ Klipperant.

Heyns K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker oorgeslaap! Vriendelik ontvang. Pragtige oorblyplek in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Heyns vir die goeie terugvoer, was weer 'n plesier om julle te akkomodeer.

Minette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vreedsame en luukse verblyf uit die boonste rakke. Dit was heerlik om in die kliphuisie te bly wat teenaan 'n pragtige randjie is met veld. Glad nie gevoel of ons in die stad oorbly nie. Rustig en stil, net mooi voelgeluide. Ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom at Klipperant Kothuise.

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik en 'n groot bederf. Soos ander kere, beslis die beste plek nog in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Suzette vir die goeie terugvoer, waardeer dit.

Lize A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige, goedversorgde fasiliteite in 'n baie mooi omgewing. Ons het ons verblyf by Klipperant Kothuise terdeë geniet. Geen moeite is ontsien om ons 'n rustige en gerieflike verblyfervaring te verskaf nie. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Lize vir jou goeie terugvoer, waardeer dit. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.

Rosa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en uitstekend ingerig. Ons het heerlik gebly. Die Stadsjapie eenheid is 'n ongelooflik goed ingerigte selfsorg eenheid. Rustige stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie, Rosa, vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom by Klipperant Kothuise.

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, veilig en rustig met bome en plante. Alles en nog meer. Heerlik en 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie Suzette vir jou goeie terugvoer. Julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise). Groete

Chantal V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Oulik en gerieflik. 'n Verskriklike oulike plekkie weg van die huis! Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Chantal vir julle goeie terugvoer. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.

Sonja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wow. Wat 'n ongelooflike ervaring van die plek tot en met die gasvrou. Alles was net wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastiese diens van eienaar ontvang. Baie netjiese eenheid, toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Dawie vir jou goeie terugvoer, ek waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 198
20 % AF
R 1 198 R 959
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 198
20 % AF
R 1 198 R 959
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 198
20 % AF
R 1 198 R 959
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3909920932e6b22ed831a854aeeefa46ef571e2d4feb746338d5d1913ed42aaf5e30d97dcf22bce1f5ca632bedf934f2ab51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 198 nouVanaf R958 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang