+139
Selfsorg in Hillsboro

Klipperant Kothuise

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rosa D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en uitstekend ingerig. Ons het heerlik gebly. Die Stadsjapie eenheid is 'n ongelooflik goed ingerigte selfsorg eenheid. Rustige stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie, Rosa, vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom by Klipperant Kothuise.

Suzette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, veilig en rustig met bome en plante. Alles en nog meer. Heerlik en 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie Suzette vir jou goeie terugvoer. Julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise). Groete

Chantal V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Oulik en gerieflik. 'n Verskriklike oulike plekkie weg van die huis! Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Chantal vir julle goeie terugvoer. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.

Sonja K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wow. Wat 'n ongelooflike ervaring van die plek tot en met die gasvrou. Alles was net wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Fantastiese diens van eienaar ontvang. Baie netjiese eenheid, toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Dawie vir jou goeie terugvoer, ek waardeer dit.

Albert V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gasvrou Noelene maak seker dat jou verblyf gerieflik en luuks is. Lieflike toegeruste kothuis waar mens kan ontspan en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie vir die goeie terugvoer.

Heyns K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ons sal graag weer kom oorbly. Ons is hartlik ontvang deur ons gasvrou en bekendgestel aan ons kothuis. Ons het lekker oorgebly in 'n rustige buurt. Dis 'n pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Heyns vir jou pragtige terugvoer, ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie netjies, alles werk goed. Dit was baie gemaklik en veilig, uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie vir die terugvoer. Soos op al ons platforms geadverteer is Klipperant Kothuise op 'n plot in die noordelike voorstede aan die buitewyke van Bloemfontein geleë, ideaal vir 'n rustige verblyf.

Anika K
1 nag
5.0
Des 2025

Baie lekker. Was 'n fantastiese plek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Anika vir die goeie terugvoer.

Werner K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great plek. Noelene is ʼn great gasvrou en die inligting wat sy voor en tydens verblyf verskaf, is uitstekend! Die eenheid is lieflik op ʼn pragtige, omgesiende, stil kleinhoewe geleë; mens voel nie jy is in ʼn stad nie, tog naby genoeg aan alles om nie te sukkel nie. Die eenheid is mooi skoon en daar is alles wat mens kan benodig vir ʼn lekker bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Werner vir 'n great resensie, waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 198
20 % AF
R 1 198 R 959
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 198
20 % AF
R 1 198 R 959
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 198
20 % AF
R 1 198 R 959
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3909920932e6b22ed831a854aeeefa46ef571e2d4feb746338d5d1913ed42aaf5e30d97dcf22bce1f5ca632bedf934f2ab51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 198 nouVanaf R958 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang