+94
Selfsorg in Langstrand

Klippies - Sea Front Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Paul L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Klippies felt like our dream home away from home during our Namibia adventure. Klippies truly felt like our home away from home during our bucket list Namibian adventure. A beautiful, spacious home perfectly positioned right on the beach, with unforgettable sunsets and the most peaceful atmosphere. Everything about our stay was comfortable, relaxing, and effortless. Our host was incredibly accommodating and made sure every detail was taken care of. We would return in a heartbeat, an unforgettable stay in a dream location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmarize
Klippies - Sea Front Villa
Paul, you were a joy to host! We are thankful you loved the stay. Hope to welcome you back soon!

Ernst C
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Droom huis met alles en nog meer. Alles wat jy kan dink was in plek en beskikbaar, jy kan gerus Klippies gebruik as 'n kort termyn of lang termyn verblyf! Baie dankie, dit was 'n onvergeetlike wegbreek! Die uitleg en geriewe was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Enjoyed my stay. Very nice, enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Veilig, gerieflik, skoon, lekker. Baie lekker, gerieflik, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandré A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

The host was amazing and the place is absolutely stunning! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons was 4 x volwassenes en 6 x kinders. Sal definitief weer daar gaan bly. Verblyf is baie modern. Uitsig is asemrowend. WiFi het bietjie gesukkel en moes kort-kort "reset" word. Mirna was baie vriendelik en behulpsaam met aankoms en vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venice S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie rustig en ontspanne atmosfeer. Fantastiese plek met die beste see-uitsig. Baie skoon en netjies met aankoms. Het ons verwagtinge ver oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Lovely. Will rebook again. Klippies provided everything that you need in order to have a comfortable stay. The views onto the beach were priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Relaxing. Felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Our ETA was not clear to hostess so we had to wait on her, but her pleasant disposition and eager to help made up for it. We had no Wi-Fi for our entire stay. I do believe that there may have been network issues so putting in place more reliable WI-FI may benefit visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilmarize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek

487 Foreshore street, Langstrand, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81d898320911278a68a31553afd7a3d7d8bf5e47fa7bcd21e9c535a22ad09ce9226a5e8a6b6448bb924b0a7572bb42437aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 20 5 1 5 487 Foreshore street Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.831111111111 14.541944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang