+30
Selfsorg in Dinokeng

Klipspringerkloof Bush Camp - Klip Chalet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frederik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Onvergeetlike besoek met rustigheid en geselligheid. Ons blytyd daar was amazing. Die gasheer en gasvrou het persoonlik vir ons kom groet en 'n bietjie gesels. Die huisie is baie gemaklik en goed toegerus met al die kosmaaktoebehore wat benodig word. Die uitsig was stunning, maar die stilte, dit was awesome. Die braaiarea was goed uitgelee en die hele plekkie is baie privaat. Die splash pool was asemrowend. Ons het so veel moontlik tyd daarin gesit. En die feit dat 'n mens die water kan warmmaak met behulp van 'n donkie wat jy stook, dit was net amazing. As 'n mens wil wegbreek van die stad se lawaai en die hustle en bustle van die dorp, kom kuier hier. Dit is stiller en rustiger as wat 'n mens met woorde kan beskryf. Ons kan nie ophou praat daaroor nie en ons vertel al ons vriende daarvan. Ons het selfs gesê dat ons gereeld sal wil terugkom. Dit was waarlik 'n onvergeetlike belewenis. Baie dankie, Neels en Melanie. Ons sal julle beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons nuwe juweel in die bos. Dit was so rustig jy kon die stilte hoor. Die Bosveld Pothole is vir seker 'n wenner en die hoogtepunt van ons verblyf naas die pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We will be back! We like visiting different places around Dinokeng, but we have now found the best place yet. The hostess's hospitality is top class and just added to the good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Het uitgerus huistoe gegaan. Dit is baie rustig en afgesonder, maar veilig. Baie netjies en toegerus met alles wat nodig is vir 'n rustige naweek. Die 'watergaatjie' buite is baie oulik. Die stilte is wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

George E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflike omgewing en verblyf. Ons het die wegbreek baie geniet. Pragtige fasiliteite en omgewing. Hoop om gou weer te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Quiet en restful. Very quiet and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die saligste bos-naweek weg van die stad se lawaai. Dit was ons tweede keer om daar te bly vir 'n naweek. En ons sal vir seker weer teruggaan. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil en baie lekker. Baie lekker rustige area, met private chalet en 'n baie mooi kampstaan plekke. Dankie aan Naas en Melanie vir hulle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanmarie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2025

Rustig, stil, mooiste uitsig. Pragtige plek, stil en rustig. Dalk nie geskik vir 'n kind onder 2 jaar oud nie, beweegspasie is min. Maar om te rus is dit die perfekte plek. Baie dankie aan Melanie en Naas wat tot die uiterste gaan om ons te akkommodeer in alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cherese V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasies! Wat 'n ongelooflike mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Naas & Melanie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, District Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66a9209317fbd683d887c849601d1df6b7ca0d66f63f7d78e68d3a422a767d02e71de6dc1d35a6acb2fadf9333b1be3bd86f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 Rust De Winter Road Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.348088680209 28.460732102394

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang