Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Selfsorg in St. Helenabaai

Klipvis @ Duykereiland

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 44 Duykereiland Drive, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klipvis @ Duykereiland, 'n pragtige selfsorghuis in St. Helenabaai, is die perfekte bestemming vir alle seisoene.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het dubbelbeddens, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n etenstafel. Die sitarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n sitarea en 'n ingeboude braai wat direkte toegang tot die privaat swembad bied. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 146

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 44 Duykereiland Drive, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipvis @ Duykereiland het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 178
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 178
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 178
per nag (plek vir 6)
Bespreek

44 Duykereiland Drive, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27d709e0293289249d00e8dcd4cdf0f888703a5976059a54caeb55ebc74dbaa9008def48020ae0262b027689c9b96fde97e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 178 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 44 Duykereiland Drive Duykereiland 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.728804706681 17.920804377207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang