+23

Klokkies B&B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier.

Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word ook voorsien. Elke kamer beskik oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar.

Caltizdorp is op die bekende Roete 62 geleë en word as die port-hoofstad van Suid-Afrika beskou. Daar is tientalle doendinge in die omgewing soos wynproe, voetslaan, fietsry en 4x4-ry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dawie Y
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Awesome view. Lovely hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Spuy Z
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly!
Okt 2025
Dawie D
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese en skoon kamer. Die kamer is baie netjies en skoon. Als wat jy nodig het vir een aand se oorslaap.
Sep 2025
Deon S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly en mooi skoon.
Sep 2025
Francois D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Fantastic. The view is exceptional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klokkies B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOGRiZWNiLWI0ODYtNDE2Mi04OGIzLTNmNGJhZWJmYmYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Die Vlakte Gamka-Oos 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.565348 21.710814
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang