- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier.
Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word ook voorsien. Elke kamer beskik oor lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar en ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar.
Caltizdorp is op die bekende Roete 62 geleë en word as die port-hoofstad van Suid-Afrika beskou. Daar is tientalle doendinge in die omgewing soos wynproe, voetslaan, fietsry en 4x4-ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Klokkies B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Die Vlakte, Gamka-Oos, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang