+25
Selfsorg in Kaapse Roete 62

Kloofhuisie en Klooftent

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Alberta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Net wat ons nodig gehad het! Heerlik, ja dankie, great plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie! Kom kuier gerus weer!

Robyn G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Perfect. It was fantastic. Beautiful views, lovely and safe area and not too far from town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Thank you for the lovely review. Welcome to visit Kloofhuisie again!

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige karaktervolle plaasverblyf. Lekker geriewe. Baie lekker gebly. Maklike toegang vir aankoms en vertrek is gereël. Buite stort is 'n wenner vir vinnige afkoel. Goeie en skaduryke parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die lieflike resensie. Kom gerus weer!

Esja O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Bederflike stilte. Dit is 'n lieflike huis in die stilte van die berge. Sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Dankie vir die pragtige resensie. Kom gerus weer!

Liana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rustige plek, vars lug, kinders van klein tot groot kan hulself besig hou. Baie lekker stil plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het die natuur se rustigheid by Kloofhuis geniet.

Ferdie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Dit is 'n wonderlike plek. Was nou ons 2de keer daar en gaan beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons sien uit om julle weer by Kloofhuisie en tente te verwelkom.

Sascha H
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Lovely farm stay in nature. We enjoyed our stay with our pets. Lovely location. Cosy and well-decorated cottage. We also appreciated getting a free bag of firewood for a braai and Dover stove. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Thank you so much for your review. We are happy to hear you enjoyed your stay at Kloofhuis and tents

Rikus B
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Goeie wegbreek. Rustigheid en natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nico H
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Comfortable accommodation with stunning views of the Klein Swartberg mountains. We thoroughly enjoyed our stay in this wonderful location at the foot of the Klein Swartberg mountains. The huisie was particularly cosy in the middle of winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Thank you for the lovely review of your winter getaway at Kloofhuisie and tents. Happy to hear you enjoyed it

Debbie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Awesome. A lovely breakaway. Tranquil, fantastic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anlia
Kloofhuisie en Klooftent
Hi Debbie. Thank you for your 5-star review! We are very happy that you enjoyed your breakaway at Kloofhuisie and Tente.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Voorbaat Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab2c9036c6bcaf1aa6d13fa1fe6a37105fd9b4121feef9633e13d021f54e9bba9480107efb8be8fa3dabb587d7dc1a8e270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Voorbaat Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 12:00 -33.4670384 21.0986891
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang