4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 306 Esplanade Road, Knightsbridge, Century drive, Century City, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Knightsbridge Terrace is 'n pragtige woonstel wat nuut opgeknap is en is in die Knightsbridge-kompleks op Century City-rylaan. Dit is geskik vir 4 gaste. Die woonstel is met 'n outomatiese omsetter en 'n battery toegerus.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6 en spog met 'n mooi uitsig oor die kanaal en op Tafelberg.
Die Knightsbridge-kompleks spog met 'n oorvloed luukse geriewe soos 'n 20 meter lange binnenshuise swembad, 'n sauna, stoomkamer, Jacuzzi, gimnasium en 'n spoggerige sitarea wat als 'n uitsig oor die kanaal en die Intaka Island Natuurreservaat bied.
Die eiendom is net 9 km vanaf die V&A Waterfront en 12 km vanaf Tafelberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
nancy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 306 Esplanade Road, Knightsbridge, Century drive, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Knightsbridge Terrace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
306 Esplanade Road, Knightsbridge, Century drive, Century City, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang