Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Beaufort-Wes

Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hein S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie diens. Puik akkommodasie en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie privaat en keurig versier, binne en buite. Alles was gerieflik. Sentraal geleë, baie stil buurt. Gerieflik en skoon, het niks gekort nie. Die swembad was 'n absolute pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het baie lekker gebly oppad Kaap toe. Beslis 'knus Karoo'. Dankie! Pragtige plek in goeie ligging. Baie netjies en skoon, en lekker ruim vir oorslaap. Dankie vir al die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons was moeg en het in 'n skoon, rustige plek ingestap, met alles wat jy kan nodig. Baie lekker gebly, skoon en op standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir jou geld met rustigheid. Hi, dankie, dit is 'n baie goeie plekkie en sal dit aanbeveel vir enige iemand wat net rustig wil wees of na 'n lang dag se reis net wil rus. Dit is lekker, baie stil, gerieflik en baie netjies, en die moeite wat die gasheer gedoen het om rugby te kyk was great. WiFi ook baie goeie opvangs, so definitief sien hulle my weer as ek daar verby kom, en soos die foto's wys, so is die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Indrukwekkend! Baie lekker gebly by Knus Karoo! Baie mooi, skoon en netjies! Alles wat jy nodig het is daar en die plek ruik so lekker! Sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, ruim, rustig - bly langer as een aand! Alles was fantasties - mens wens regtig dat jy kan langer bly. Silwer skoon, ruim, fantastiese kommunikasie en die beste nag se slaap van ons vakansie! Sal enige tyd weer hier bly en dit vir almal voorstel. Die kombuisie is 'n heerlike ekstra. kommunikeer baie goed en die plek is boonop vreeslik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles wat nodig is. En meer. Baie dankie. Alles mooi en in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie akkommodasie teen billike prys. Was ideale oornag fasiliteite en route Kaapstad. Baie skoon en netjies. Duidelike instruksies vir inboek en uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Geen gerasse of straatligte nie het doodgeslaap. Baie ruim en netjies, goed geleë, loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

94 Bird Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bbcadb69ea8b7e7a797bfd23133ee6248f9b9f8aba6dc4235c76ac03e6ddb325d2181ec1b6a3adb46d5bc834221b1d20b56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 94 Bird Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.3519952 22.5841308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang