+64
Selfsorg in Eureka

Knus Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maatje S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie netjies en skoon. Veilige omgewing. Baie lekker gebly! Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karelien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles voldoende. Baie netjiese plekkie. Geen foute nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micayla M
1 nag
5.0
Des 2025

Felt so comfortable to stay there. Wonderful, clean, modern, friendly host - they were incredibly helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Gemaklik en stresvry! Baie gemaklik gebly, daar was genoeg spasie gewees vir die hele gesin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Baie lekker. Netjiese plekkie, mense vriendelik. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suezette B
1 nag
5.0
Aug 2025

Skoon, veilig, alles wat jy wil hê, lekker warm geslaap. 1 nag verblyf. Het 2 kamers gehad vir 3 volwassenes. Heerlik geslaap. Alles netjies en skoon. Daar is aircon en TV. Vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Huislik, goed toegerus, sentraal geleë. Dit is die tweede keer dat ek hier tuisgaan, kan dit ten volle aanbeveel. Sarina is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Die eenheid is goed toegerus en die warm komberse was baie welkom in die Bethlehem koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelda S
1 nag
5.0
Mei 2025

Alles wat nodig het en meer. Baie lekker, dankie, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre M
1 nag
5.0
Feb 2025

Saaligheid. Baie netjiese plek en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xanneke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik. Sal weer teruggaan. Heerlik geslaap, alles wat ons nodig het. Oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens
Bespreek

17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4bc4eb9fd37f884c381bd6c95fe500a23c7f5e8b30911d24818ebd07644a3f7e9745706a37294a0eeb49734fb5eb7d801b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 1 mens 16 5 1 5 17 Turner Street Bethlehem Wes Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.237728901386 28.300009714869

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang