- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Knus Selfsorg bied 3 selfsorg-eenhede in Bethlehem wat altesaam slaapplek aan 8 gaste bied wat op soek is na rustige oornagverblyf.
Twee van die eenhede het elk 'n dubbelbed en die derde eenheid het 'n dubbelbed sowel as n stapelbed. Wat dit ideaal maak vir gesinne. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het elke eenheid 'n TV en WiFi.
Elke eenheid is toegerus met n lugversorger. (air conditioner)
Die verblyf is in 'n stil en veilige area geleë en bied braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
- Gaste dink Knus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang