4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Rawson Street, Unit 21, Knysna, Western Cape, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Side Apartment is op die tweede verdieping geleë en kan slegs met 'n trap bereik word. Dit is in Knysna naby die Waterfront en verskeie restaurante geleë wat dit ideaal maak vir gaste wat wil verken.
Dit bied slapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer, badkamer, 'n kombuis en 'n leef- en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n balkon.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus en het 'n klein etenstafel met stoele. Dit lei na die leefarea waar daar 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV is. Gaste kan ontbyt op die sonnige balkon geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brandon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Rawson Street, Unit 21, Knysna, Western Cape, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunny Side Apartment het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Rawson Street, Unit 21, Knysna, Western Cape, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang