+15
Selfsorg in Costa Sarda

Knysna Heads and Lagoon

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Tides End Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Knysna Heads and Lagoon is 'n lieflike huis in 'n veilige kompleks in Knysna wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n gesin of vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke. Dié area lei na die stoep met braaigeriewe.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis is stapafstand vanaf die strandmeer.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 Tides End Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Heads and Lagoon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Tides End Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39bf67af58fc559db132a74030a457c8a0086ff8094389010f8d774fd79080c3eb41ccc1baeb685d8a7b6f9903e0dcdcf4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 6 Tides End Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.039798495424 23.062638403354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang