Pick your preferred language

English

Afrikaans

+33
Selfsorg in Knysna SSB

Knysna Sunrise @ Malachite

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Rawson Street, 22 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Knysna Sunrise @ Malachite bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde woonstel in ’n kompleks, net 400 m vanaf die Knysna Waterfront en Knysna Mall.

Hierdie woonstel beskik oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die woonstel beskik ook oor ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis het ’n toonbank en is met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ’n slim-TV, haardroër, strykyster en strykplank. Die kombuis lei na die oopplan-leefarea en buite is daar ’n binnehof met braaigeriewe, ’n tafel en stoele. Inheemse potplante rond die prentjie af.

Die kompleks is sentraal geleë en is naby restaurante, winkels en sportkroeë. Gaste kan die Knysna-woud, Noetzie-strand en Pledge-natuurreservaat besoek. Featherbed-bootritte vertrek vanaf die hawe by die Waterfront, wat 400 m vanaf die woonstel is. Plettenberg Lughawe is 34 km vanaf die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 Rawson Street, 22 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knysna Sunrise @ Malachite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Rawson Street, 22 Malachite Mews, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e91dc8bea08a7a5ccff782f4db6aa096a0ab129670dde87192a7e2d0952bf1ae9ac160638b18d78a78be859290daeba195b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 5 Rawson Street 22 Malachite Mews 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03701331542 23.044016093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang