+14
Selfsorg in Beaufort-Wes

Ko Ka Tsara Bush Camp

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ko-Ka Tsara Bush Camp is slegs 470 km vanaf Kaapstad, en 7 km van die N1 af. Elke grasdak-chalet is privaat en uniek versier.

Elke chalet het 'n en suite-badkamer en vier beddens, asook ten volle toegeruste kombuis en privaat braai area. Ontbyt is beskikbaar en kan voor jul aankoms gereël word. Hoewel ons meestal selfsorgverblyf bied, kan ons braaipakke en slaaie verskaf, indien dit vooraf gereël word.

Ko-Ka Tsara bied wildritte in 'n oop voertuig, 4x4-roetes, staproetes en bospaaie. Daar is 'n swembad, 'n kroeg, 23 verskillende spesies wild, 196 voëlsoorte en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Ons is kindervriendelik, bied bruilof- en konferensiegeriewe, en ons kan die perfekte ligging vir 'n heerlike familie-saamtrek wees.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ida J
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to spend a night or 2. A very special place. It has everything you need. The setting is spectacular! Very nice to go for a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Marie-Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Bokkies in die skemer laat jou besef jy is nie in die stad nie. Verblyf was uitstekend!
Mrt 2026
Lyndon P
Gesin met tieners
5.0
Back to nature at its best. Awesome (as usual). Lovely place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Charlene V
Gesin met tieners
5.0
Peaceful bush retreat with effortless catering. We had a truly lovely overnight stay on our way home from holiday. The camp felt very s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Nelia B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf - dis ons tweede keer hier en ons sal weer kom! Sien sterre.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ko Ka Tsara Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang