LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ko Ka Tsara Bush Camp | LekkeSlaap
+14

Ko Ka Tsara Bush Camp

Selfsorg-chalet
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet beskik oor vier beddens: twee driekwartbeddens en twee enkelbeddens. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met stort. Ten volle toegeruste kombuis met oond en yskas/vrieskas, beddegoed en handdoeke ook verskaf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat alle tariewe vir slegs vir verblyf is. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Kyk asseblief na die pryse op ons spyskaart. Ons bied ook selfsorg-tariewe aan, en kan braaipakke en slaaie by die jou chalet aflewer sodat julle self kan braai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: 10% kansellasiefooi.
Meer as 7 dae voor die inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
Minder as 7 dae voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi.

Luukse Selfsorg-chalet
Vanaf R1 690
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die luukse selfsorg-chalet het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens op 'n tussenvlak wat via 'n trap bereik word. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n oond, stoof en yskas-vrieskas, sowel as beddegoed en handdoeke.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat alle tariewe vir slegs vir verblyf is. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Kyk asseblief na die pryse op ons spyskaart. Ons bied ook selfsorg-tariewe aan, en kan braaipakke en slaaie by die jou chalet aflewer sodat julle self kan braai.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Meer as 30 dae voor die inklokdatum: 10% kansellasiefooi.
Meer as 7 dae voor die inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
Minder as 7 dae voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi.

Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort-Wes , 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!