+30

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Biffie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ruim kamer in stil gebied. Die 'self check-in' stelsel het ons maklik toegang gegee tot die perseel. Die kamer is baie ruim en alles was netjies. Dis in 'n stil woonbuurt geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brinley P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, goeie waarde vir geld. Baie netjies, goeie waarde vir geld. Naby aan die ou dorp, 'n kort staproete langs die Eerste rivier word aanbeveel. Maklike check-in tot laat wat ideaal is vir as mens laat in vlieg Kaap toe. So 40 minute van die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons gasheer was baie vriendelik. Die plekkies is pragtig ingerig met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Was skoon. Gerieflik en naby waar ek moes wees, baie lekker gekuier daar. Was skoon. Gerieflik en naby waar ek moes wees, baie lekker gekuier daar. Die gasheer is ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Kockies @ die Boord sien ons beslis weer!!! Heerlik gebly. Plek is uitstekend versorg en heerlik rustig. Ek sal dit beslis vir my vriende aanbeveel en definitief weer daar wil slaap as ek in die Kaap kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Sal in toekoms weer bespreek by Kockies@dieboord. Is baie skoon en netjies. Gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre D
1 nag
4.8
Apr 2026

Lekker gebly. Stapafstand vanaf MediClinic en Spar. Vriendelik ontvang deur personeellid. Lekker gebly in rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Veronica G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Really nice. The place is really nice. It would have been nice to have more than one sachet of coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alfred W
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2026

Goeie waarde. Dit is selfcatering, maar daar is nie 'n mes of vurk of 'n afvelelap beskikbaar nie. Plek is mooi en netjies en baie goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 075
10 % AF
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 075
10 % AF
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 075
10 % AF
R1 075 R968
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075 nouVanaf R968 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang