Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kockies @ die Boord bied selfsorgverblyf in Stellenbosch. Dié bekoorlike verblyf is ideaal vir paartjies en vriende en bied gaste die geleentheid om behoorlik te ontspan.

Verblyf word in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n huis met slaapplek vir 6 gaste aangebied. Die gastekamer het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak as hy op sy eie bespreek word. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n tuintjie.

Die hoofhuis en die gastekamer kan ook saam bespreek word en daar is slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Die huis het 'n pragtige oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n ruim sitarea met 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met meubels en 'n swembad.

Albei eenhede het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Cellpurniah B
Saam met vriende
5.0
Dit was wonderlik! Ja, ons het baie lekker gebly.
Des 2025
Magda M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Baie hulpvaardige gasheer. Veilige parkering.
Des 2025
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, gerieflik en veilig gewees. Baie netjiese, gerieflike, skoon en baie veilige plek. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons ...
Sien meer
Okt 2025
Neels M
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale sentrale plek om te bly. Ons het baie lekker gebly, veilig gevoel en sal beslis weer daar oorbly.
Okt 2025
Dewald N
5.0
Asemrowende, veilige, pynlik netjiese geriewe met 'n verwelkomende atmosfeer. Die verblyf in die woonstel was asemrowend - die geriewe is pynlik netji...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kockies @ die Boord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
10 % AF
R 1 150 R 1 035
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 150
10 % AF
R 1 150 R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
10 % AF
R 1 150 R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang