+27

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die verblyf is netjies, gasheer en gasvrou baie vriendelik. Ja, het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra P
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

Redelik. Die verblyf is netjies en die gasvrou is vriendelik - die 'gesamentlike kombuis' is egter die eienaar se persoonlike kombuis en mens voel maar soos 'n indringer om daar kos gaar te maak. Ons moes ekstra betaal om die braaigeriewe te kon gebruik (vir die skoonmaak daarvan, maar dit was nie skoon toe ons daar gekom het nie; ons moes vra dat dit skoongemaak word) en die yskaste in die kamers was nie aan nie - vir alle praktiese doeleindes het die yskaste ons dus nie gehelp nie. Die gasvrou het egter wel vir ons ys gegee toe ons gevra het daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mariette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Skoon en netjiese babsiese verblyf. Ons verblyf was net vir 1 nag. Ons het wel 'n afslagprys gekry. So, dis waarde vir geld. Verblyf was goed. Kamers is netjies en skoon. Beddens was gemaklik, spesifiseer net indien julle 'n dubbelbed verlang. Die lugverkoeler het beslis gehelp.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantasties! Wonderlike gasheer en gasvrou. Die fasiliteite is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil plaas akkommodasie. Rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die rustigheid en stilte was 'n heerlik lafenis. Die rustigheid en stilte was 'n heerlike lafenis. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Will definitely stay there again. We really enjoyed our stay. It's a beautiful place, well kept with a beautiful garden. Very friendly owners, we were well received and they put a huge effort into ensuring a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 188 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang