- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 399 Stateway, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Kololo at 399 Guesthouse and Conference bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf in die hartjie van Doorn, Welkom. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontspan.
Dié gastehuis bied 9 kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is 8 kamers wat elk 'n dubbelbed het en die oorblywende slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Sommige van hierdie kamers is in die hoofhuis óf langs die hoofhuis. Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, 'n TV, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mano Moipone
Gloria
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 399 Stateway, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Kololo at 399 Guesthouse and Conference het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
399 Stateway, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang