4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Mercurius Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kom Kuier Self Cater bied gerieflike vakansieverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vredenburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Weskus wil verken.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met 'n enkelslaapbank, 'n etenstafel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat tuin met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is sowat 11 km vanaf Paternoster en 24 km vanaf Langebaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Mercurius Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Kom Kuier Self Cater het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Mercurius Street, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang