+105
Selfsorg in Komatipoort

Komati River Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Garol B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Most enjoyable. Chalet was very clean and neat. Reception and staff were very friendly. The restaurant was clean and the chef gave excellent service - the meal was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ros
Komati River Chalets
We would like to thank you for staying with us. We strive every day to provide excellent service to our guests and thank you very much for taking the time to write such a positive review. We hope to see you soon.

Frances R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Skoon. Netjies. Mooi tuine. Vriendelike en behulpsame personeel. Pragtige tuine, skoon en baie netjiese kamers. Het lekker kon braai by ons eenheid. Goed toegeriste kombuis. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ros
Komati River Chalets
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer die tyd wat julle geneem het om vir ons so 'n mooi review te gee. Ons as 'n span poog om vir ons gaste net goeie herinneringe van Komati River Chalets te gee. Sien uit daarna om julle gou weer by ons te verwelkom.

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Altyd mooi daar langs die rivier. Gerieflik naby die grens. Ons het weer lekker gebly, maar was nou 'n 2e keer teleurgesteld omdat die restaurant toe was. Dis lekker om sommer daar te eet, so ek stel voor dat hulle gaste vooraf in kennis stel asb., sodat mens jou aandete daarvolgens kan beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld, lekker gebly. Ons het vasigesit in die Schoemanskloof vergkeer vir amper 5 ure. Komati River Chalets het my geskakel en uitgevra oor on situasie aangesien sy van dit gehoor het. alles vir ons gereel vir n laat aankons na 23:00 die aand. sal weer daar vertoef volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, naby grens. Vriendelike gasheer, restaurant op perseel, kos is baie lekker. Eenhede is skoon, netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magrietha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Easy to find, safe and a proper bed before hitting the border early. Biggest plus - they’re open 24/7 for check-in. We arrived late and were still welcomed warmly, no stress after a long drive. That alone makes it the ideal halfway house to and from Mozambique. Chalet was clean, comfortable, and quiet right on the river. Thanks to the team for making it so easy. We’ll definitely be seeing you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Beautiful. Beautiful place, just a pity of the bed, its not as advertised on the website, it's only double and not King size.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma N
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2026

Ek sal definitiefnie weer hier kom bly nie. Nee die diens was swak. Die ketel het nie eers gewerk nie Die ligging was nie so goed nie. Te veel trokke op die pad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Karien B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Vriendelik en gemaklik. Mense was vriendelik en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent! Outstanding hospitality and service from all staff members. Attention to detail is excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ros Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Old Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 71 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab0340ef0503352eb95c62cc85e49c1821af11d1e5535298fe6c9c41c351af44abf99b6f2dc7c989184be86fcc4efb85dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Old Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-22:00 09:00 -25.446433 31.963808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang