Kombi Cove

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Louis D
1 nag Besigheidsreis
3.6
Okt 2025

Slegte ondervinding. Ons is geskuif van 'n grondvloer eenheid na 'n woonstel met 3 stelle trappe. Die skuifdeur kort onderhoud, want hy maak baie moeilik oop. Die yskas het nie gewerk nie. Geen warm water die volgende oggend nie, want die geyser was af. Nie ons verantwoordelikheid om dit te doen nie. Slegs 1 badhanddoek. Sal nie weer hier boek nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Shannon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Arum Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb13e80fd18bdd61e648c06f829c638fa1b49fb3eb25ea1201d8b602485ac8ddfbbdafaa7ea8c7ea84dc908d187958d19cfe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4 Arum Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.821385 18.4791292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang