6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Koningklip View is 'n selfsorghuis in Mosselbaai wat met 'n uitsig oor die see en op die berge in die verte spog.
Die eienaars het twee vriendelike honde op die perseel
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel vir 6 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig. Daar is 'n braai-area op die balkon.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Koningklip View het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Koningklip Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang