+15
Selfsorg in Loxton

Koöperasie Stories

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Francois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Verlief geraak op die plek en sy mense. Heerlike plek om te besoek en in te bly. Alles wat oop en toe maak, is beskikbaar. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en bevredigend. Baie netjies, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelle G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustigheid vir die siel. Ons het so lekker gebly. Sal beslis weer daar bly. Alles wat jy benodig. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Great overnight stay. We had a restful and peaceful overnight stay. The place was neat and cozy. Pizzas at The Windpomp were yummy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Het Loxton geniet en Kooperasie Stories het bygedra tot 'n aangename verblyf. Aangename verblyf en sentraal genoeg om Loxton te voet te verken.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Net wat ek verwag het. Baie lekker oornagverblyf. Vriendelike mense. Pragtige klein dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese plekkie! Sal vir seker weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Koöperasie Stories
Baie dankie vir die terugvoer, Elize - was aangenaam om julle te ontmoet en ons hoop regtig om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Dorina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier. Ons het baie lekker gebly! Andre is 'n baie gawe en vriendelike gasheer, en die 3-gang maaltyd was heerlik. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Koöperasie Stories
Dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om jou en jou man te ontmoet en heerlik te gesels. Vertrou ons gaan julle sommer gou weer sien!

Analise N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Baie lekker gebly! Ruim en goed toegerus. Lekker warm geslaap. N eerste keer in Loxton en het heerlik gekuier by Die Windpomp. Beste pizzas ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
15 % AF
R 1 100 R 935
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
15 % AF
R 1 100 R 935
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
15 % AF
R 1 100 R 935
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b06e02930b66946a7512dd554e1e517e08b03f52e6025caa4d35022ab0814ac70ee1ac512be21075918d2d936d483fbfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 Margaretha Prinsloo Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.476629302909 22.352716646033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang