Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Loxton

4.4 / 5  
volgens 67 resensies
Lees regte resensies van Loxton van 67 geverifieerde gaste.
Indien jy Loxton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loxton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loxton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loxton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loxton Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Loxton

Die Rolbos Guest Cottage is in Loxton in die Noord-Kaap se Karoo en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers. Dit word omring deur knoffelbeddings en vrugtebome en is reg langs Loxtonpark. ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loxton

Die Rooi Granaat Gastehuis, koffiewinkel en deli is oorkant die kerkplein in die rustige Karoo-dorpie Loxton geleë. Die gastehuis word hoogs aanbeveel deur die AA en beskik oor 4 eenhede, elk met sy eie en suite-ba...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Loxton

Karoo Cottage is 'n kothuisie onder 'n groot denneboom in Loxton in die hartjie van die Karoo. Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste in 1 slaapkamer wat 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Daar is ook 'n eetkamertaf...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris is 'n oase in die uitgestrekte ooptes van die Karoo en is naby Loxton geleë. Dis ideaal vir die hele gesin met verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, jag, visvang,...

25% af Aanbod!
VanafR800
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton

Loxton is 'n klein, gesellige, boomryke Karoo-dorp, met rye sipresse langs baie van die strate soos pere, peper en kasuarisbome. Loxton ondergaan tans 'n herlewing met nuwe intrekkers van alle uithoeke van Suid-Afr...

Vanaf
R4 080
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Loxton

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vern...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Loxton

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo,
Noord-Kaap

Nuwelande Loxton is op ’n plaas 11 km vanaf Loxton geleë en bied gehalteerblyf vir ’n klein gesin of groep vriende. Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbel...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Loxton

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon,
Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is in die Karoodorpie Carnarvon geleë. Die plaas spog met van die eerste huise wat deur die trekboere in die vroeë 1800s gebou is. Hierdie gerestoureerde huise is b...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Lodge in Central Karoo,
Karoo

Khulu Umzi Self-catering Game Lodge bied verblyf op 'n lieflike plaas minder as 2 uur se ry vanaf Beaufort-Wes. Die rustieke plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers....

Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald,
Noord-Kaap

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Loxton akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za