Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kosies Nest Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 11, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kosies Nest Gastehuis is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, 'n winkelkompleks en restaurante, en het maklike toegang tot die hoofpaaie.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Dit brei uit na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid bederf met 'n vermaakarea, met gemaklike rusbanke, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n ingeboude braai-area. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Bellville is ongeveer 30 minute se ry vanaf Kaapstad, Strand en Blouberg en 20 minute se ry vanaf die lughawe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kosies Nest Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Madeliefiestraat 11, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kosies Nest Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeliefiestraat 11, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52df781ad5bf675db34ebf6bdf64d022475bf11d418d675e82d7cebc0e5dccc50cb72a708eac77c270f79f794e0387f26360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11 Madeliefie str Blomtuin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882498659493 18.650026136176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang