Krizann 5
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Krizann 5 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel spog met see-uitsigte en is net 400 meter vanaf Margate-strand en
binne stapafstand van verskeie eetplekke, wat dit 'n gerieflike keuse vir 'n ontspannende kuswegbreek maak.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die 2 slaapkamers is op die boonste verdieping en het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het storte, wasbakke en toilette, terwyl die hoofslaapkamer 'n en suite-toilet het.
Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale toonbank toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring
Die leefarea lei na 'n balkon met meubels vanwaar gaste gedeeltelike see-uitsigte kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang