4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Portion 3 Scotia Farm, R531, 34 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kruger Cliffs Lodge bied bekostigbare, dog luukse selfsorgverblyf met asemrowende berguitsigte. Hierdie lieflike selfsorg-lodge is ideaal geleë 45 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek, wat deur 'n gladde teerpad bereik word, en 34 km vanaf die dorpie Hoedspruit.
Kingfisher-kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n kombuis, 'n leefarea, en 'n eetarea binne en op die dek. Die slaapkamer het 'n groot muskietnet en lugversorging. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelwasbak, 'n instapstort en 'n aparte toilet. Daar is ook 'n buitestort met 'n uitsig op die berge. Handdoeke en stortjel word voorsien. Let asb. dat daar nie 'n TV is nie.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n vierplaat-kookplaat, 'n ketel en 'n broodrooster, asook 'n groot yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook sout, peper, 10 L drinkwater, 1/2L melk, opwasmiddel en skottelgoedwassertablette, en 'n vadoek in. 'n Dubbelslaapbank kan in die sitkamer gereël word vir kinders 12 jaar en jonger.
Die kothuis bied privaatheid, in die kothuis en op die buitedek. Elke kamer het groot skuifdeure wat 'n wonderlike uitsig op die berge bied.
Gaste kan hul plonspoel en braai op die privaat dek geniet. Braaitoebehore word voorsien, maar gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mira Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Portion 3 Scotia Farm, R531, 34 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Kruger Cliffs - Kingfisher cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 3 Scotia Farm, R531, 34 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang