+50
Selfsorg in Hazyview

Kruger Park Lodge 308

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kruger Park Lodge 308 is 'n lieflike selfsorg-chalet geleë in 'n veilige landgoed in Hazyview, ongeveer 40 km vanaf Sabi Sand Natuurreservaat. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.

Die grasdakhuis kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide die derde en vierde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim patio met 'n buite-eettafel en 'n braai geniet, sowel as 'n privaat swembad met sonstoele. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die landgoed bied 'n verskeidenheid geriewe soos 'n gemeenskaplike swembad, putt-put-baan, speelgrond, gholfbaan, tennisbaan, sondek, wildlewe-uitkykpunte, masseringsterapie en 'n restaurant op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 144

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0296f47bae1e02a753bc50ec1ee014c48cec996b6669fa993aaf805dea7877596424070775ff9387ed99664b0641e21c77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.03148574618 31.139087381327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang