+38
Selfsorg in Hazyview

Kruger Park Lodge 516

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kruger Park Lodge 516 bied ruim selfsorgverblyf met 'n tuin-uitsig in die Kruger Park Lodge Resort in Hazyview. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende en die huis spog met 'n privaat swembad.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde badkamer het 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die houtskuifdeure lei na die groot onderdakstoep met 'n etenstafel. Dit lei na die houtdek met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die bosveld.

Al die gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike swembad, tennisbane, putt-puttbaan, oerwoudgimnasium, wild-uitkykpunte en 'n restaurant.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Park Lodge 516 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeeb07ec75940dedd867315dc3bffd5f0ce2319f4ae55486495d2a8e5e5b2653a4c9b58084cb485bf50529d20b5f4965b65a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portia Shabangu Road Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.0349314 31.1352667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang