6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge ITR01, Hazyview, 1242, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge ITR01 is 'n lieflike grasdak-selfsorghuis met slaapplek vir tot 6 gaste in Hazyview en bied 'n uitsig oor die sewende putjie van die Gary Player-gholfbaan.
Die huis het muskietgaas voor die vensters en beskik oor 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeur-yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste kan hul maaltye rondom die etenstafel geniet en in die sitarea voor die gaskaggel en TV met 'n DVD-speler ontspan. Daar is ook WiFi in die huis.
Die leefarea bied toegang tot 'n groot houtdek met 'n ingeboude braai-area en 'n uitsig oor die dam en die gholfbaan. Let asb. dat rook nie in die huis toegelaat word nie.
Gaste het toegang tot al die lodge se geriewe soos die swembad, gholfbaan, putt-putt-baan en tennisbaan en daar is 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 70
Resensies 233
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge ITR01, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge ITR01 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge ITR01, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang