Kruger Park Lodge Unit No. 221
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 221 bied groen tuin-uitsigte en bied ruim selfsorgverblyf in die Kruger Park Lodge-oord in Hazyview en is ideaal vir 'n vakansie saam met 'n groot gesin of 'n groep vriende. Hierdie eenheid het ook 'n omskakelaar om jou verblyf meer aangenaam te maak tydens beurtkrag.
Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, maar net 3 van hulle beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Aparte spens is beskikbaar asook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, maar afhanklik van beurtkrag.
Deur die houtskuifdeure is daar 'n ruim onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei na 'n houtdek wat perfek oor die omliggende bosveld uitkyk.
Alle gaste het toegang tot die oord se doendinge op die perseel soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, 'n putt-putt-baan, 'n oerwoudgimnasium vir kinders, wildkykpunte asook 'n restaurant op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 105
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 221 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-straat, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang