4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge Unit No. 543, Hazyview, 1241, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit No. 543 bied slaapplek aan 4 gaste in Hazyview.
Dié lodge beskik oor 2 kamers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed met vars linne en bedkassies met lampe. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en ‘n spieëltafel met ‘n stoel en haardroër.
Die kombuis is toegerus met ‘n wasmasjien, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas.
Daar is ook ‘n etenstafel en ‘n sitkamer met ‘n koffietafel en ‘n TV. Braaigeriewe en stoepmeubels is op die stoep beskikbaar. Daar is ook parkeerplek op die perseel.
Kruger Park Lodge Unit No. 543 se landgoed bied ‘n gholfbaan, swembad, kroeg en restaurant. Daar is ook mini-gholf, trampoliens, ‘n speelarea, groot skaakstel en ‘n swembadjie vir die jongspan. Gaste kan ook die Blyderivierpoort, Perry's Bridge Reptielpark en Shangana Cultural Village besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 131
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge Unit No. 543, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit No. 543 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portia Shabangu Road, Kruger Park Lodge Unit No. 543, Hazyview, 1241, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang