Kruger River Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Willem P - Okt 2022
Algehele gradering
Uiters heerlik.
Kruger River Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Willem. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle weer daar te kan huisves.
Groete,
Willie
Kotze V - Okt 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste huis met alle geriewe.
Kruger River Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Kotze, ek waardeer dit regtig baie, en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te kan huisves.
Marizle V - Sep 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Kruger River Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoering Marizle. Ek hoop om julle sommer gou weer by Kruger River Retreat te kan huisves.
Nicole H - Nov 2021
Algehele gradering
Our stay was very enjoyable.
Kruger River Retreat se terugvoer
Hi Nicole,
Thank you very much for your review. I am glad that you enjoyed our place, and look forward to hosting you again in the future.
Kind regards,
Willie Aucamp
Marietjie V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik met alles wat jy nodig het, en pragtige uitstig.
Kruger River Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marietjie, ek waardeer dit regtig baie, en sien daarna uit om julle in die toekoms weer daar te kan huisves.
Marina L - Jun 2021
Algehele gradering
Huis is heerlik ruim en het die nodige, minimalisties. Heerlik om die wild van verskeie platforms af te kan geniet.
Werner V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik oornag by Kruger River Retreat. Pragtig skoon en netjies.
Sanet C - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Kruger River Retreat se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Sanet, ek waardeer dit regtig baie.
Eileen B - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Kruger River Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige evaluasie van my huis. Ek is baie bly dat julle jul tyd daar geniet het, en hoop om julle in die toekoms weer daar te kan hê.
Groete,
Willie
Caron P - Nov 2020
Algehele gradering
Was a great weekend.
Kate T - Okt 2020
Algehele gradering
Beautiful view of the river and the pool is a bonus on those extremely hot days.
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Marko F - Aug 2020
Algehele gradering
Uitstekend, kos vir die siel.
Rene J - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crocodile-weg 801, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom