Kruger Safari Lodge
Beskrywing
Die tente op stelte het lugversorging en is geskik vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Die tent het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke tent het 'n sitarea met 2 enkelslaapbanke vir kinders en 'n privaat uitkykdek. Die tente word daagliks skoongemaak en het kluise.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B en aandete.
Huisreëls
- Tariewe sluit nie die Manyelati Wildreservaat of die SANPARKS-fooi in nie.
- Kinders 12 jaar en jonger betaal R1867 per dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Road D4419, 40 km from Acornhoek, Hluvukani, 1363, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 56 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang