+12

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Charita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie hoog op my lys van weetboek vir verblyf. Ek is een keer 'n jaar in Marloth en hierdie is nog die beste plek wat ek gebly het. Hulle het aan klein details gedink soos koffie, suiker, sout en peper wat ek altyd saamneem. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Hi Charita, Nie net Rest 'n Retreat se ontwerp en alles wat ons daarin sit, is met ons gaste se plesier en genieting in gedagte. Baie dankie dat jy dit raakgesien het en so mooi in woorde gestel het. Kom weer asb..

Donavan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Asemrowende belewenis. Dit was vir seker die lekkerste en mooiste plek ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Hi Donavan, Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you and your family.

Eckard G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Akkommodasie was baie netjies en skoon. Gasvryheid was puik. Baie lekker verblyf. Sal die akkommodasie aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf in Marloth Park. Julle was 'n plesier om te hê.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Margaret-Ann was 'n plesier om hier te hê, aangenaam, vriendelik. Hulle is enige tyd weer hier welkom.

Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie lekker gerieflik vir 2 persone. Baie lekker gebly en naby die Krugerwildtuin vir dagbesoeke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frank
Kruger's Rest
Thanks for choosing us.

Ernst V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Relaxing. Perfect, besides the small cockroach problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Frank
Kruger's Rest
Thanks for pointing out the problem. It has been sorted. And yes please, do come again.

Déhan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beste nog ooit. Dit was baie, baie lekker. Elke aand en oggend was ons op die stoep. Die huis was toegerus met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Hi Déhan, En dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te hê. Baie dankie dat julle ons plekkie so mooi opgepas het. Kom asb. weer.

Melanie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ruim huisie. Mooi dekor. Pragtige uitsig. Sal weer gaan. Baie lekker gebly! Pragtige huisie en mooi uitsig. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Melanie en haar gesinnetjie was 'n absolute plesier om hier te hê. Hulle is regte bosmense, vriendelik, opreg en dankbaar vir alles wat mens vir hulle doen. Dankie Melanie, vir die kuiertjie en kom asb. weer.

Paula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Dit was lekker, dankie. Dit was nie sleg nie, maar ek sou graag 'n beter tafel buite op die stoep verkies het sodat mens ordentlike plek het om goed neer te sit wanneer mens braai. Daar was ook geen bak om braaivleis in te sit nie en ook nie skottelgoedwasseep nie. Die twee eenhede is aanmekaar en 'n mens kan die beweging van die bure baie maklik hoor van die wooneenheid af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlotte M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike diens. Skoon, netjies en baie gemaklik. Dit was ongelooflik lekker om daar te gebly het. Die persoonlike diens wat ons ontvang het vanaf Frank wat persoonlik kom seker maak het of alles in orde is en of ons gelukkig is. Ook het Frank seker gemaak dat ons veilig aangekom het en of alles binne in die akkommodasie werk. Hy het alles mooi verduidelik en ons het presies geweet hoe alles moet werk. Die plekkie was mooi skoon en die bed het verskriklik lekker geslaap. It was home away from home. Ons het sommer daarna as deel van die familie gevoel. Frank, baie dankie vir al jou hulp en bystand. Dankie dat jy ons naweek so lekker gemaak het. Ons sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel wat 'n plekkie soek om net te kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frank
Kruger's Rest
Hello Charlotte, Baie dankie vir jou pragtige en goeie woorde. Ek voel presies dieselfde oor julle. Die soort van mense wat ons net wil hê moet weer en weer terugkom. Baie dankie en baie groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

418 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA444f1428394214cf33c342a0de2e1c4448a9aef0fcd72e09f464507c279b3515ad32d001402b0a1618cdde635c12897f1f03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 418 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.38083 31.76105
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang