+30
Gastehuis in Frankfort

Krummel en Kors Koffie en Bly

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hannetjie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike diens, en baie netjies. Baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Alles was die prys werd. Sal altyd my verblyf met hulle reël. Alles was volgens my topgehalte en hulle diens en verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikayla K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, veilig en baie lekker. Ons het baie lekker gebly by Krummel en Kors. Marli is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer hier kom oorslaap as ons verblyf in Frankfort soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker rustige plek. Met lekker kos en Marli en span baie nice. Lekker plek om te oornag, rustig en Marli en span is gasvry. Lekker kos ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Heerlik, sal weer daar oorslaap en hopelik is die koffiewinkel dan oop. Die plekkie is klein maar smaakvol ingerig en baie skoon en netjies. Al wat gepla het, was die raserige onbedagsame gaste wat in die middel van die nag daar opgedaag het en ons wakker geraas het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riané D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Nice and quiet place. Very nice. Quiet. The toilet was a bit uncomfortable, very close to the wall, but otherwise we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heerlik ontspanne en rustige atmosfeer. Marli het ons baie welkom laat voel. Die gastekamer was skoon, netjies en ruim. Koffie en tee fasiliteite was voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erika N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was 'n plesier om daar te oornag. Baie lekker, vriendelik, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Segal Street, Frankfort, 9830, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa748201259005b799ee4d3a3da48cdc89c595160399c42c142c79efb2f1b6b9f6ea911f26e0fd5140c9279a969d2f2fe69ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Segal Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.27876 28.49028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang