+73
Hotel in Gordonsbaai

Krystal Beach Hotel

25% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 258 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Breakwater Lane, Harbour Island, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Krystal Beach Hotel is op die idilliese Harbour Island se waterfront in Gordonsbaai geleë. Dié hotel bied 'n lieflike uitsig oor die marina en is ideaal geleë, net 37,7 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Verblyf word in 110 smaakvol gemeubileerde kamers in verskillende kategorieë aangebied. Al die kamers het uitsigte op die berge, oor die see, of oor die marina wat vanaf 'n privaat balkon of vanuit die gemak van die sitkamer bewonder kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, en het geriewe soos lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Die hotel het 'n rits geriewe wat 'n gimnasium, spa, restaurant en 'n kroeg op die perseel insluit. Gaste kan in die hotel se sitkamer of buite op die stoep langs die swembad ontspan. Die stoep en swembad spog met 'n uitsig oor die waterweë en 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Konferensiegeriewe is vir sakereisigers beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 352 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Edwill D
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable experience never to be forgotten. The room was fantastic with a sitting area and a very comfortable bed. Big bathroom with sh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sonja W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Room service excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely few days in a relaxed atmosphere with good service and good food. Lovely place to stay. Close to the beach, restaurants and with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Illana F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike week, kos was tops soos altyd. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.
Feb 2026
Suretha G
Gesin met tieners
5.0
Verblyf was ongelooflik met swembad en restaurant. Verblyf was fantasties.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 352

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Breakwater Lane, Harbour Island, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Krystal Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 080
25 % AF
R 3 080 R 2 310
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 080
25 % AF
R 3 080 R 2 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 080
25 % AF
R 3 080 R 2 310
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Breakwater Lane, Harbour Island, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 258 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpmmQdothhWojmepNLSclyeV3iUG1uFosWs0k5kF0CDxAwCJV8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 080 nouVanaf R2 310 per nag, vir 2 mense 352 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.151395921663 18.859078288078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang