Krystal Beach Hotel
TYD OOR OM TE BESPREEK
Dae
Ure
Min
Sek
Beskrywing
Krystal Beach Hotel is op die skilderagtige Harbour-Eiland in Gordonsbaai se waterfront geleë. Dit is slegs 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Verblyf word aangebied in verskeie kamertipes waaruit jy kan kies. Die kamers is smaakvol versier en beskik elk oor ’n koningin- of koninggrootte-bed, of twee enkelbeddens, en die en suite-badkamers het 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook lugversorging, mini kroeë en platskerm-TV’s.
Die hotel het ’n verskeidenheid geriewe wat ’n gimnasium insluit, asook ’n spa, restaurant en kroeg. Gaste kan ontspan in die hotel se sitkamer en op die patio met ’n swembad wat oor die waterweë uitkyk, en waarvandaan jy ook ‘n stukkie van die see kan sien. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir sakereisigers.
Die hotel is net ’n paar minute van die hoofstrand en verskeie groot wynplase af.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Krystal Beach Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |