+23

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
George M
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Baie netjies en skoon. Baie netjiese huisie in die bos, het die diere-interaksie geniet, en die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het om onsself te geniet en lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Best time ever. We enjoyed every moment of our stay. Thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sielerus en vrede. Baie lekker gebly. Kon afkoel in swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Heerlik. Het lekker gebly. Goeie lugting gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Baie lekker gewees, baie wild en rustig. Baie lekker gewees, rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Daar is baie diere, die swembad is mooi skoon en gemaklik. Dit was lekker rustig en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leigh-Ann J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Loved the animals around every day. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie lekker plekkie, alles wat nodig is, die boma by die swembadjie is 'n groot plus. Huise rondom is so gebou dat dit steeds heel privaat is. Gashere is baie behulpsaam en vinnig om te antwoord as daar wel vrae is. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfeus C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Die verblyf was baie lekker, volgende bespreking is op pad. Die verblyf was baie lekker. Alles wat nodig is, is naby geleë. Baie diere was sigbaar om die huis en reg oor die hele park. Die 1 ding wat gepla het, was die beddens; die beddens is baie hard en ongemaklik om op te slaap. Sagter beddens sal oorweeg moet word, maar oor die algemeen was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gemaklik, gerieflik en naby kuier plekke en baie diere maak hulle draai daar. Ons bly altyd lekker hier. Basiese geriewe, maar gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b15ff3c570343f72c27d6e7ec4bdfdbaa032daff30e65ce8cfc23cc80b3d14bd7dfce85302818281d59a7b6540efa2fe79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 2315 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.345989074627 31.779512074093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang