Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Leigh Ann J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Loved the animals around every day. Really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie lekker plekkie, alles wat nodig is, die boma by die swembadjie is 'n groot plus. Huise rondom is so gebou dat dit steeds heel privaat is. Gashere is baie behulpsaam en vinnig om te antwoord as daar wel vrae is. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfeus C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Die verblyf was baie lekker, volgende bespreking is op pad. Die verblyf was baie lekker. Alles wat nodig is, is naby geleë. Baie diere was sigbaar om die huis en reg oor die hele park. Die 1 ding wat gepla het, was die beddens; die beddens is baie hard en ongemaklik om op te slaap. Sagter beddens sal oorweeg moet word, maar oor die algemeen was dit baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Gemaklik, gerieflik en naby kuier plekke en baie diere maak hulle draai daar. Ons bly altyd lekker hier. Basiese geriewe, maar gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Goeie plek vir klein familie. Hierdie is 'n baie lekker huisie in Marloth. Die huis is baie goed toegerus en soos wat mens verwag, daag die diere by die voordeur op. Met ons kleintjies was die stoep baie goed omdat ons hulle kon weg hou van die diere. Die huis is ook naby aan die teerpad, so jy hoef nie so ver op die slegte Marloth grondpaaie te ry nie. My enigste twee probleme met die huisie is eerstens die uitleg buite. Die swembad en braai area sit aan die noordekant van die huis en kyk reguit vir die relatiewe besige grondpad. Daar is geen groot koeltebome vir die woeste middagson nie en almal wat verbykom, kan vir jou kyk terwyl jy swem/braai. Die tweede probleem is rondom die sekuriteit. Daar is wel 'n veiligheidshek en diefwering, maar die skyfdeur kan nie sluit nie en daar is geen alarmstelsel wat gekoppel is aan die sekuriteitsmaatskappy nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Was rustig, nie luuks nie maar goed genoeg. Baie basies, maar dis goedkoop en vir wat mens betaal, is dit goed. Voordeur raas as jy hom oopskuif.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Teleurstellend vir die prys. Baie, baie basies. Geen lakens soos geadverteer, slegs 'n matrashoes wat vol sweet kolle was. Regtig nie aan te beveel vir die prys nie. Stoof werk nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anton B
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Nov 2025

Sal nie weer daar bly nie. Die skuifdeur kan nie sluit nie. Die veiligheidshek vat 5 minute se gesukkel om te sluit. Geen vullissakke of toiletrolle nie en dit was nie gespesifiseer nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Waldi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was 'n lekker rus naweek. Baie lekker gekuier by Bosbok Rus. Marloth Park is altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Lekker. Die toevoeging van 'n swembad en nuwe boma is 'n groot voordeel. Die huisie is goed toegerus. Kan dalk doen met twee nuwe beddens in die spaar kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

2315 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28b15ff3c570343f72c27d6e7ec4bdfdbaa032daff30e65ce8cfc23cc80b3d14bd7dfce85302818281d59a7b6540efa2fe79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 2315 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.345989074627 31.779512074093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang