+47
Selfsorg in Magoebaskloof

Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages

  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • J 22 Houtbosdorp Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Kuhestan Farm - Guest Cottages lê teen die inheemse Afro-bergagtige woude op die rand van die majestueuse Magoebaskloofpas op 'n organiese avokado- en framboosplaas geleë. 'n Gesinseenheid is onlangs ook bygevoeg.

Elk van die 2 ateljee-selfsorgkothuise is gemeubileer en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, met slaapplek vir 2 gaste. Kinders word nie in die ateljee-eenhede toegelaat nie.

Die gesinseenheid het alle geriewe wat die ander eenhede het, met nog 'n klein, aparte slaapkamer met 'n stapelbed wat slaapplek vir 2 kinders jonger as 10 jaar.

Elke eenheid het sy eie en suite-badkamer, asook 'n verhitte handoekreling. Die eenhede word daagliks skoongemaak en elke eenheid is stylvol met gemakstoele voor 'n houtbrandende kaggel en 'n volledig toegeruste, gehaltekombuis.

Die nuwe kothuis het 2 en suite-slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, asook 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea. Dis in die avokado- en framboosboorde geleë en het 'n pragtige uitsig op die Wolkberge. Kinders word nie in die tweeslaapkamerkothuis toegelaat nie.

Met maklike toegang tot al die verskeie doendinge wat in die omgewing aangebied word, bied die Kuhestan Farm Cottages 'n onvergeetlike ervaring vir almal wat die verblyf besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shahrzad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • J 22 Houtbosdorp Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Kuhestan Organic Farm - Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 030
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 030
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 030
per nag (plek vir 2)
Bespreek

J 22 Houtbosdorp Road, Magoebaskloof, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAef46KHJj1JPka2k9wu7Oy82L3cAncJakshVXGCGPueh1kcmHw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 J 22 Houtbosdorp Road Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.86024964108 29.985611046627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang