+19

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 56 Jagger Street, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kunsvilla is in Durbanville geleë en bied ruim verblyf aan 2 gaste. met veilige parkering

Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as 'n die eienaar se huis, met ateljee en gallery. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie het ook 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan by die tafel met 2 stoele werk of hul maaltye daar geniet. Daar is 2 gerieflike gemak stoele, TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Kunsvilla is net 400 m vanaf 'n groot park met oefengeriewe, 1 km vanaf Durbanville Mediclinic en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Stellenbosch is 30 km ver en Kaapstad Internasionele Lughawe is 23 km ver. Boland Way Park, Vierlanden Park, die Botterblom Natuurreservaat, die Durbanville Roostuin en Majik Forest is naby die eiendom. Durbanville bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en -kelders met lieflike uitsigte, wynproe en baie fotogeleenthede.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charles G
5.0
Pleasant, friendly and comfortable. Clean and well-located. The owners are very friendly, making for a pleasant atmosphere. Peaceful st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Jasper L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Het baie lekker gebly in 'n rustige atmosfeer. Baie vriendelik ontvang.
Mrt 2026
Cecilia P
Saam met lewensmaat
5.0
Joey en Jáncke, baie dankie vir 'n heerlike paar dae van gerief in die Kaap. Ons het heerlik gebly in 'n skoon, gerieflike en toegeruste kamer met 'n ...
Sien meer
Des 2025
Annelize O
5.0
Hosts welcomed me warmly to my accommodation, place was sparkly clean and all se. Hosts welcomed me warmly to my accommodation, place w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Nicolette O
5.0
Heerlike en goed toegeruste verblyf. Heerlike plekkie met alles wat jy nodig het, met veilige parkering.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 56 Jagger Street, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kunsvilla het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf
R 992
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 992
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 992
per nag (plek vir 2)
Bespreek

56 Jagger Street, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba489435b245e2f2f93606e2cce55803179096a1c3d3c39566b8cd6a6a8227311c22a9f007f86169893a67cc80ac3c4e27b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R992 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 56 Jagger Street Halali 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.820997356572 18.665476186063

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang