+20
Selfsorg in Kuruman

Kuruman Garden Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Philip L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige, rustige gesinsverblyf – netjies, gemaklik en beslis aanbeveel. Ons het as gesin by Garden Cottage gebly en dit was eenvoudig ’n heerlike ervaring. Die plek is pragtig, rustig en baie goed versorg – ’n ware rusplek in Kuruman. Alles was netjies, gemaklik en met aandag aan detail ingerig, wat dit dadelik soos ’n tuiste laat voel het. Die atmosfeer is kalm en verwelkomend, perfek vir gesinstyd en om regtig af te skakel. Ons het elke oomblik geniet en sou sonder enige twyfel weer hier bly. Garden Cottage is ’n absolute aanbeveling vir enigeen wat op soek is na kwaliteit verblyf, gasvryheid en gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Het soos huis gevoel. Ja, baie lekker oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
1 nag
4.8
Feb 2026

Alles was lekker! Die plekkies voel so huislik, mens voel sommer welkom en wil net uitrust en sommer langer bly as wat jy geboek het. Die tuin is baie aangenaam en 'n oornag is te kort. Alles skoon en perfek! Lekker beddens, kamers en badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancois
Kuruman Garden Cottages
Baie dankie bly julle het lekker gebly. Hoop julle kom weer gou. Groete

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Peaceful and comfortable. My stay was peaceful, customer service was quick on WhatsApp and the WiFi was just perfect. Overall, I enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ancois
Kuruman Garden Cottages
Thank you so much for the compliment. I really appreciate it.

Annemarie C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Baie oulike plekkie. Lekker stort, televisie en mini kombuis. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ancois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Cnr of Poolman en Purchase Avenue, Kuruman, 8460, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb12c5364f42bf1473cb1f943bd7fb79ee5aa4fb7299eef788fc9d166c7db65911379ff60c5e3b3b4543b34b3909517f42ed0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 12 Cnr of Poolman en Purchase Avenue Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.434791666576 23.439619155339
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang