Selfsorg in Marble Hall

Kwê Kwê Private Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Belinda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netjies skoon en alles wat mens nodig het. Het gebly by Ndebele. Het baie lekker gebly. Die plek is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Hulle gee tot swemhanddoeke ook. Kevin het ons baie tuis laat voel en het elke oggend gekyk of alles reg is en of ons enigiets nodig het. Ons het elke dag 2 sakke ys en 'n sak hout met firelighters gekry. Ons plek is elke dag skoongemaak. Sal vir seker weer daar gaan bly. Daar is nogal redelik baie wild op die plaas. Beplan klaar ons volgende kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld, ons het elke oomblik geniet, die kamers is skoon en netjies. Kevin het uit sy pad gegaan om ons te help met alles wat ons nodig het, die kamers is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mari V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie mooi plek, netjies, rustig in die natuur. Waarde vir geld. Kwe-Kwe is baie mooi en baie bekostigbaar. Ons gaan beslis weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel T
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Groot familie wegbreek. Dis ideaal, alles is mooi netjies en op standaard. Beste akkommodasie. Gerieflik, perfek vir kinders en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepang P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

A calm and refreshing getaway. A peaceful and refreshing stay at Kwe Kwe. Beautiful surroundings, a calm atmosphere and exactly what I needed. The staff were very friendly and helpful, which made the experience even better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elana V
1 nag
4.6
Jun 2024

Bosveld wegbreek. Kwê Kwê Private Game Lodge is ideaal vir 'n groep van 8 persone. Die huis het alles wat mens nodig het. Definitief waarde vir geld, die huis is ruim, skoon en gerieflik met baie wild wat rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleonore G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

A lovely getaway 3h from Joburg, in a small private game reserve in Limpopo. Easy-going programme for a relaxing weekend, game walk, cycling or driving to view animals and nature. No Big 5 so no risk of unpleasant encounters and animals are pretty chilled, kids can explore. When it gets too hot, the pool, table tennis or pool table awaits. And later on, enjoy a sundowner, stunning sunsets, a braai and card or billiard games.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chantal
Kwê Kwê Private Game Lodge
Thank you for your positive review, Eleonora. We hope to see you soon.

Tine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderful stay. Wonderful place to relax with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker en ruim. Baie nice plek. Wonderlike weer gehad. Oulike staff en was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Aug 2022

Enjoyable. We loved the place and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Kwe Kwe Farm, Off the N11, Marble Hall, 0450, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccb650f68b26ebc6af4ef35064a79c2770de3a0336c4de7dbd5d184b7edcf4634d7ddf79aaab28811ad5947d0739fa1d7f2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 23 5 1 5 Kwe Kwe Farm Off the N11 0450 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.91843 29.19821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang